Jennifer Lopez

Jennifer Lopez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Lynn Lopez
Geboorte 24 Julie 1969 (1969-07-24)
New York
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Sanger, aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Webwerf jenniferlopez.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Lynn Lopez (gebore 24 Julie 1969) is 'n Amerikaanse sanger, aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wedding Planner (2001), Enough (2002), Gigli (2003), en The Boy Next Door (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search